Hierdie boek is gepubliseer vir kinders in die Laer Primêre groep en is gebaseer op temas waarmee kinders in die ouderdomsgroep kan identifiseer. Die boeke bied 'n reeks aktiwiteite / werkblaaie aan wat ten volle geïntegreer kon word in die skoolprogrom of as individuele aktiwiteite aangebied kan word. Dit dek : Taal, Wiskunde, kreatiewe en probleemoplossende fasette van die skoolprogram. Die boeke kan ook suksesvol toegepas word as remediërende aktiwiteite vir ander ouderdomsgroepe